Modulekode | ZEN 161 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Diere-klassifikasie, filogenie, organisasie en terminologie. Evolusie van die verskillende diere-filums, morfologiese eienskappe en lewensiklusse van parasitiese en nie-parasitiese diere. Struktuur en funksie van voortplanting, respirasie, uitskeiding, bloedsomloop en verteringsisteme. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme |
BSc Biochemie
BSc Biologiese Wetenskappe BSc Biotegnologie BSc Chemie BSc Dierkunde BSc Ekologie BSc Entomologie BSc Fisika BSc Genetika BSc Geografie BSc Mensfisiologie BSc Mensgenetika BSc Mikrobiologie BSc Omgewingswetenskappe BSc Plantkunde BSc Verlengde program - Biologiese en Landbouwetenskappe BSc Voedselwetenskap BScAgric Opsie: Toegepaste Plant- en Grondwetenskappe BScAgric Plantpatologie BScAgric Veekunde BScAgric Veekunde: Weidingkunde BScAgric Voedselwetenskap en -tegnologie BEd Seniorfase en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys BVeterinary Science Veeartsenykunde |
Diensmodules | Fakulteit Opvoedkunde Fakulteit Veeartsenykunde |
Voorvereistes | MLB 111 GS of TDH |
Kontaktyd | 2 lesing per week, Prakties tweeweekliks |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Dierkunde en Entomologie |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App